Jy sing waarskynlik elke oggend I am What I am saam met Gloria Gaynor terwyl jy voor jou kas staan. Jy doen wat jy wil, wanneer jy wil, en jy dra wat jy wil. Hoewel jy ’n ogie op die nuutste modegiere hou, druk jy altyd jou eie stempel daarop af. Daar is niks verkeerd daarmee om enig in jou soort te wees nie, maar hou in gedagte dat dit soms makliker is om jou sin te kry deur nie stroomop te wees nie.

Jou alter-ego: Rihanna

Wat ook al jou styl, dit is die somtotaal van kleur, materiaal en jou bui, net soos Skip se Three Word Wardrobe.

Wys ons jou Three Word Wardrobe-styl – dalk wen jy ’n R5 000 geskenkbewys van Spree! Klik hier!