Bok van Blerk se nuwe CD is op pad. My Kreet word tans opgeneem en Bok sing saam met bekendes op die album. Jy kan ook uitsien na 'n treffer van Bok saam met Lianie May. "Saam is ons beter" gaan op die nuwe album wees.

Bok het op sy Facebook-blad gevra dat almal hom moet help kies aan 'n nuwe CD-voorblad.

Watter een kies jy?

CD-omslag 1 CD-omslag 2
CD-omslag 3
CD-omslag 4