Blac Chyna kon nie tot Kersfees wag om haar verloofde, Rob Kardashian, se geskenk te gee nie - en ons kan sien hoekom! Die nuwe ma van Dream Renee Kardashian het Rob bederf met ’n splinternuwe motor. Ons is seker Rob gee nie om dat Kersfees dié jaar ’n bietjie vroeër gekom het nie. Kyk Rob se reaksie op die geskenk hier:

Nog ’n Kardashian is gebore!

Lees nou

Dié celebs se foto’s breek die internet!

Kyk ADAM en Jacaranda FM se Kersfees-musiekvideo hier!

Kyk die TV-sterre se mooiste troue!