In een van Hollywood se top-oormaaksessies is Michelle Williams se voorkoms dramaties verander vir haar rol as Marilyn Monroe in die fliek My Week with Marilyn.

Maar sy’s nie die enigste een wat ’n gedaanteverwisseling ondergaan het nie!

RAAI WIE'S DIÉ!
Vul jou antwoord teenoor die regte nommer hieronder in die kommentaarboks.

AKTEUR NO 1?

 'Albert Nobbs'

AKTEUR NO 2?

'J. Edgar Hoover'

AKTEUR NO 3?

Margaret Thatcher

KYK DIE OSCARS!

Kyk die 84ste Oscar-?toekennings op M-Net en ?M-Net HD op ?27 Februarie ?om 8:30 nm.