Kan jy raai wie dié oulike meisie is? WENK: Haar eerste filmrol was reeds in 1951 én sy is steeds in aanvraag! Sy het in 1996 die Oscar vir Beste Aktrise gewen vir haar rol in Dead Man Walking.

Die webtuiste TMZ het dié foto van haar gedeel.

FOTO:  TMZ FOTO: TMZ

Dié dogtertjie is Susan Sarandon! Susan is nou 67 jaar oud een ’n gerespekteerde aktrise in Hollywood. Sy speel hierdie jaar in 4 rolprente waaronder Mothers' Day teenoor Sharon Stone.

Susan Sarandon