Karen Zoid se 5de album Zoid Afrika, 'n 15-snit Afrikaanse album, is op 1 April van jaar uitgereik.

Op die album is daar 'n spesiale dokumentêr van die storie agter die liedjies. Die twee bonussnitte is lewende opnames van Hallelujah, vir Cancer.vive, en Afrikaners is plesierig.

Luister na die mp3 van die eerste enkelsnit by www.karenzoid.co.za

Hier's die video:


Karen Zoid - Zoid Afrika