Foto's van Karlien se tweeling pronk behoorlik op haar sosiale media-blaaie.

Karlien het dié FOTO van Derick, Eliah en Daniël op haar Facebook-blad gedeel:

1412480_657184967662353_667437394_o

Dié jong mamma het ook vanmiddag ’n foto van haarself saam met die tweeling op Instagram gedeel. Karlien lê op ’n bank terwyl Daniël en Eliah snoesig by hul ma lê.

"Daniël wil net nie daai oë toemaak nie," het sy by die foto geskryf.

Klik hier vir nóg FOTO'S van die tweeling

Bobby van Jaarsveld gee wenke vir 'n gelukkige huwelik

Die tweeling kry persoonlikheid