Die SARIE-span is juis besig om aan die volgende uitgawe van SARIE BRUID te werk, en gepraat van inspirasie, kyk net hierdie mooi foto's wat die fotograaf, Albert Bredenhann van Pixel Pro, pas op sy blog gedeel het!

VIR NOG FOTO'S: Albert Bredenhann van Pixel Pro

Karlien en Derick Hougaard

Die bruid-suite

Karlien dans met haar pa

Karlien maak reg vir haar groot dag

Derick lewer sy toespraak

Die trouring

Die trouring

Derick en Karlien HougaardWit proteas

Karlien se ongelooflike rok