Die langverwagte nuutste album van Karlien van Jaarsveld is eersdaags op die rakke. Wat dink julle van die voorblad vir Uitklophou?