Twee van ons mooiste Afrikaanse bekendes, Karlien van Jaarsveld en Mej. Wêreld, Rolene Strauss, is in die nuwe Cell C-advertensie te sien.

Screen Shot 2015-10-30 at 10.54.10 AM FOTO: YouTube Cell C South Africa

Dié advertensie, wat die bekende selfoon-netwerk se somer-veldtog afskop, wys heerlike partytjies, pret en eindelose moontlikhede wat met die warm seisoen gepaard gaan. Juis daarom is die #AnythingCanHappen so gepas.

Screen Shot 2015-10-30 at 10.53.27 AM FOTO: YouTube Cell C South Africa

Jy kan hier na die advertensie kyk:

Karlien het die volgende op haar Facebook-blad geskryf:

Soooo excited the new Cell C ad is out!!! #believe Posted by Karlien van Jaarsveld on Thursday, October 29, 2015

Lees ook