Die bekende Afrikaanse sangeres en vanjaar se Strictly Come Dancing-wenner, Karlien van Jaarsveld, gaan haar verskyning op die plaaslike sepie 7de Laan maak. 

Die 27-jarige blondine het die nuus met haar duisende Instagram-aanhangers gedeel. "Binnekort op jul TV-skerms #7delaan," het die foto se onderskrif gelees.

Mmmm coming to your tv screens soon... #7delaan

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Haar aanhangers het geen geheim daarvan gemaak dat hulle opgewonde is nie.

Capture

Karlien gaan eers in Februarie op die kassie wees, berig Netwerk24

Bron: Netwerk24

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!