Karlien en Derick Hougaard verwelkom volgende jaar hul derde kind. En volgens die dokter lyk alles goed met Karlien se tweede swangerskap. Karlien en Derick het vandag die dokter besoek, en dié swangerskap verloop glo tot dusver goed. Karlien het getwiet:

Hulle weet nog nie wat die geslag is nie, maar as dit van Derick afhang, kry Daniël en Eliah ’n sussie by!

Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël
FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld  Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël
FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Lees ook