Die sangeres Karlien van Jaarsveld het gister aangekondig dat sy aan die nuwe seisoen van Strictly Come Dancing op SABC 3 gaan deelneem.

Sy het haar dansmaat, Devon Leigh Snell, op Facebook aan haar aanhangers bekend gestel, en hulle herinner om op 5 Junie in te skakel vir al die aksie.

Intussen oefen sy en Devon kliphard voor hulle die res van die deelnemers die stryd op die dansvloer moet aansê.

Me and Devon on the dancefloor again! #strictlySABC3 our number is SCD8

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Die ander deelnemers

Celeb

Pearl Modiadie

Danser

Grant Louis Esterhuizen

Sureshnie RiderObed Mokokodi Mofoleng
Leigh-Anne WilliamsJohannes Radebe
Karlien Van JaarsveldDevon Leigh Snell
Bridget MasingaDennis Sifiso Maseko
Nkululeko TshirambulaNombulelo Hlathi
Gary BothaJeanné Michelle Swart
Siya "Slikour" MetaneMichelle Leigh Oppenshaw
Stanton FredricksErin Musson
Jason GoliathSamantha Bele Viana

Lees meer op SABC 3 se webtuiste HIER

Karlien van Jaarsveld junie jun 2015

Dié uitgawe is die week op die rak, dit kan ook digtiaal HIER afgelaai word.

Lees ook