Al die drama, al die styl... Dis Wimbledon-tyd in Londen en van sy vernaamste deelnemers het reeds die trekpas gekry. Maria Sharapova, Rafael Nadal én Andy Murray is in die vroeë rondes uitgeskakel, maar prins William en Kate was gister (2 Julie) daar om die na wedstryd tussen die twee Switserse helde, Roger Federer en Stan Wawrinka, te kyk. 

Kate, gepas in Wimbledon-wit, het die kollig gesteel met 'n kant-geïnspireerde rok en 'n rooi-en-room strooi-palmhandsak.

Celebrities Attend The Wimbledon Championships

Kry dié styl hier!

kate 2 kate 3 kate 4 kate 5

Vir die voller figuur

kate plus 1 plus kate 2

Bykomstighede

kate clutch mrp

pashmina

UITVERKOPING!

Kyk ook na die spesiale aanbiedinge in die SARIE-winkel - van kombuisware tot kinderklere