‘Liefde is wat saam met jou in die kamer is as jy ophou presente oopmaak en luister’ -  Anoniem, 7 jaar oud

‘Dít is die boodskap van Kersfees: Ons is nooit alleen nie’ -  Taylor Caldwell, Amerikaanse skrywer

Jou Stad-Kersfees Spyskaart

Vrugtepons

..........................................

Tapas uit die deli
Garnaal-slaaihorinkies
Tamatie-en-ricotta-tertjies

.........................................

Kaasbord met
vye & pere

........................................

Roomystoring
Happiegrootte koek

Voordeur Vir die voordeur
Slaaihorinkies Garnaal-slaaihorinkies
Tapas Tapas uit die deli
Vrugtepons Vrugtepons
Silwer bal Silwer bal met kragie (R99 vir stel van 2 balle), Tassels & Treasures.
Tertjies Tamatie-en-ricotta-tertjies
Liggies Lanterns en liggies
Bekers Bekers wat oorloop
Kaasbord Kaasbord
Toring Roomystoring
Happiegrootte Happiegrootte koek