Kim Kardashian is bekend vir baie dinge – haar sukses as sakevrou, haar selfies, haar realiteits-TV-reeks, haar uitgebreide familie en natuurlik – haar kurwes.

Kurwes was hoogmode in die goue era van Hollywood. Maar vanaf die laat 1970’s is die ideale skoonheid toenemend beskou as atleties dog slank. Ná die 2000’s was die uurglasfiguur terug – en die Kardashian-susters is sprekende voorbeelde hiervan.

Kim het onlangs baie reaksie ontlok toe sy haar mates verklap – van mense wat haar bewonder tot dié wat hul ongeloof uitspreek en wonder watter onmoontlike voorbeeld dit vir aanhangers stel.

Indien sy die ideale uurglasfiguur vir vandag het, hoe vergelyk sy met die godinne uit Hollywood se goue jare?

Kim Kardashian 

FOTO Instagram / @kimkardashian

Middel: 60,96 cm

Marilyn Monroe

FOTO Instagram / @marilynmonroe

Middel: 55,88 cm

Sophia Loren

FOTO Instagram / @sophialorenfoto

Middel: 60,96 cm

Rita Hayworth

FOTO Instagram / @ritahayworthdaily

Middel: 60,96 cm

Ava Gardner

FOTO Instagram / @avagardener

Middel: 58,42 cm

Janet Leigh

FOTO Instagram / @janet.leigh_

Middel: 58,42 cm

Elizabeth Taylor

FOTO Instagram / @elizabethtaylor

Middel: 53,34 cm

Jane Mansfield

FOTO Instagram / @_jayne_mansfield_

Middel: 53,34 cm

Lana Turner

FOTO Instagram / @queen_lana_turner

Middel: 63,5 cm