Die koningin van selfies Kim Kardashian gaan een van die dae 'n derde keer ma word - dié keer met behulp van 'n surrogaat. Die ma van North en Saint het Saterdag 'n babatee gehou om die nuweling se koms te vier. En die tema? Japanse kersiebome met pienk bloeisels.

Kim het die oulikste foto's op sosiale media gedeel.

Baby Shower # 3 Deco ???? #kimkardashian

A post shared by Kim Kardashian Snapchats ?? (@kimksnapchats) on

Baby Shower # 3 ???? #kimkardashian

A post shared by Kim Kardashian Snapchats ?? (@kimksnapchats) on

Baby Shower # 3 ?? ?? #kimkardashian

A post shared by Kim Kardashian Snapchats ?? (@kimksnapchats) on

Sus Khloé Kardashian het ook 'n foto gedeel.

?? Cherry Blossoms and Tea for baby number three ?? #KKW

A post shared by Khloé (@khloekardashian) on

En hier's nog foto's!

Last night at Kim’s baby shower ?????? #kkw #babynumber3

A post shared by @kardashianuniverse_ on