Kim Kardashian het wéér die internet op hol gehad! Dié keer het dit niks te doen gehad met haar selde bedekte boude nie, maar liewer haar nuwe, lang bob. 

Die Huffington Post berig dat die realiteitster Vrydagaand ’n foto van haar nuwe kapsel op sosiale media gedeel het.

I cut my hair short today.

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Dit is nie die eerste keer dat Kim, wat bekend is vir haar lang, donker lokke, haar hare korter sny nie.

Teen Choice Awards Glam- @makeupbymario @mrchrismcmillan A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on
Plaaslik het ons eie Kim, die radio-omroeper en TV-aanbieder Kim Cloete, ook  ’n heel korter haarstyl.

Lees hier om te sien watter ander bekendes voorheen met lang bobs, oftewel lobs, gespog het.

Bron: Huffington Post