Minder is meer met dié kleur. Dis jou klerekas se elegante werkesel. Sorg ook dat jou? vel ’n winterglans het. Dís die basis vir goeie grimering. Hoede is gróót! En wat is nou beter vir die kere dat jou hare ’n slegte dag beleef? Breërand-vilthoed (R180), Avantgarde, te koop by die  SARIE-aanlynwinkel Hoede is gróót! En wat is nou beter vir die kere dat jou hare ’n slegte dag beleef? Breërand-vilthoed (R180), Avantgarde, te koop by die SARIE-aanlynwinkel by spree.co.za

’n Neutrale kleur soos beige is tydloos omdat dit ander kleure toelaat om die held te wees. Beige oordonder nie, daarom kan dit van een seisoen na die volgende ’n totaal ander gevoel skep in kombinasie met die kleur wat daardie seisoen ‘in’ is.

 - Gert-Johan Coetzee, modeontwerper

Blaai deur ons galery vir kleur-inspirasie

WENK: Dra beige saam met 2015 se kleur van die jaar, Marsala