voorbladgesig

Jy het gestem vir jou gunsteling-Voorbladgesig. Nou kan jy ook deel wees van die opwinding wanneer die 2 kategoriewenners by ’n skemerkelkie-geleentheid op 6 Oktober in Pretoria aangekondig word.

Ons sal ook onthul wie van dié 2 op die voorblad van ons NOVEMBER 2013-uitgawe gaan wees. Koop jou kaartjie, sien optredes deur Nataniël, Sandra Prinsloo, Corlea en veel meer verrassings, en klink ’n glasie op die wenners.

sr1104sandra_prinsloo_200wcorleaNataniel

DATUM Sondag 6 Oktober 2013

TYD 17:30

PLEK Atterbury-teater, Lynnwood Bridge, Pretoria

PRYS R120

Bespreking by Computicket