En vandag het die Britste koninklikes goeie nuus gedeel: Prinses Eugenie is swanger! Haar eersteling gaan in 2021 sy of haar verskyning maak. Die kleindogter van koningin Elizabeth het in 2018 met Jack Brooksbank getrou.

View this post on Instagram

Jack and I are so excited for early 2021....????

A post shared by Princess Eugenie (@princesseugenie) on

Die This is Us-ster Mandy Moore is ook swanger met haar en manlief, Taylor Goldsmith, se eersteling. Sy het die goeie nuus op sosiale media gedeel en ook die geslag verklap ... ’n seuntjie.

View this post on Instagram

A post shared by Mandy Moore (@mandymooremm) on

En die Springbok-ster Cheslin Kolbe se vrou, Layla, is swanger met hul tweede dogtertjie. Hul oudste, Kylah, is drie.