Die Australiese been van die koninklike toer het afgeskop en net soos in Nieu-Seeland, trek George al die aandag.

Kate se styl op toer - kyk HIER!

VIDEO: Kate speel krieket in haksoene

Wat dink jy? Lyk kleinding meer soos Ma of Pa? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Nóg foto's van William, Kate en George

’n Selfie saam met Kate

Die koninklike toer veroorsaak groot opwinding. Dié ma het saam met haar dogter ’n selfie geneem met Kate in die agtergrond. Kate het pragtig gelyk in haar monochroom-rok gister in Australië.

Paas-Sondagdiens by St. Andrews Katedraal