Skrywer: CS Lewis. Ek is mal oor al Dostojewski se boeke en het ook met Tolstoi begin.

Fliek: Bagdad Café. Ek hou van stadige flieks, oor die diepte en interessante in die alledaagse lewe.

Akteur: Kevin Spacey

Aktrise: Meryl Streep

Kos: Ja, kos!

Plek: My huis. Al was ek 'n skatryk man, sou ek net daar wou bly.

Musiek: Bob Dylan en Leonard Cohen is konings, met Bob 'n kortkop voor.

Mooiste woorde: Enige melancholiese stukkie kopie dryf my byna na trane.