Die SA Kaasfees is vanjaar weer met groot sukses op die Sandringham Landgoed buite Stellenbosch aangebied. Kaasverskaffers en –produsente kom stal trots hul produkte uit en entoesiastiese feesgangers kan na hartelus proe! 'n Vwerskeidenheid kos-demonstrasies deur bekende persoonlikhede en sjefs soos Nataniël, Jenny Morris, Barbara Joubert en Herman Lensing wat vir menigte aspirant-kok ‘n groot inspirasie is.

Herman Lensing is vanaand se gas-aanbieder. Onthou om jou TV om 19h30 (net na eNuus) aan te skakel.