Kris Jenner en Melanie Griffith het nie die geleentheid misgeloop om saam met die Dalai Lama ’n selfie te neem nie, berig Huffington Post

Dié selfie is tydens sy 80ste verjaardag in Anaheim, Kalifornië gegeneem.

Kris en Melanie was gaste by sy verjaarsdag.

Bronne: Huffington Post

Lees nou