Kate het weer eens pragtig gelyk toe sy ná baba nommer 2 (dié keer ’n prinsessie) by die hospitaal uitgestap het - en dit op dieselfde dag waarop sy geboorte geskenk het. 

Ons is mal oor die vrolike geel van Kate se rok saam met die donkerblou van William se trui. En die fyn blommetjiespatroon van dié ombré rok lyk baie sjiek!

Kate en William buite die hospitaal met hul prinses FOTO:  Gallo Images / Getty Images FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kry Kate se voorkoms by die SARIE-winkel binne Spree

Floral-print Wrap Dress Multi-colour ADAM & EVE Floral-print Wrap Dress Multi-colour
ADAM & EVE

Floral-print Skater Dress Multi-colour STYLE REPUBLIC Floral-print Skater Dress Multi-colour
STYLE REPUBLIC

http://www.spree.co.za/afrodizzy-cotton-sateen-floral-print-pencil-dress-multi-colour/product/N2PMK98?a_aid=sarie&a_bid=856e724c&utm_source=sarie&utm_medium=article&utm_campaign=sarie|KateBirth Cotton Sateen Floral Print Pencil Dress Multi-colour
AFRODIZZY

50s Pleated Dress Multi-colour CHERYL ARTHUR 50s Pleated Dress Multi-colour
CHERYL ARTHUR

Colour Elixir Lipstick English Rose MAX FACTOR Colour Elixir Lipstick English Rose
MAX FACTOR

Kry krulle soos Kate s'n só - klik HIER

Lees meer oor dié nuwe prinses