Kry 'n afslagkoepon ter waarde van R50 saam met die Julie-uitgawe van SARIE, vanaf 16 Junie te koop. Kry afslag van R50 op jou volgende REVLON Colorstay-onderlaag

67805 Colorstay Coupon 74x105.indd

REVLON Colorstay voel natuurlik en gee jou vlekkelose dekking, terwyl ons uitgebreide reeks skakering, geskik vir Suid-Afrikaanse veltipes, verseker dat jy die skakering sal vind wat reg is vir jóú vel. Tyd-gekontroleerde tegnologie wat voortdurend olie vrystel en vel bevog, sal jy gereed wees vir wanneer jou oomblik aanbreek.

Kry die koepon eksklusief saam met die Julie-uitgawe van SARIE, te koop vanaf 16 Junie 2014.