Kry 'n afslagkoepon saam met jou Oktober-uitgawe van SARIE - en jy kry R30 afslag op die aankope van 'n REVLON ColorStay Gel Envy-naellak.

Kry jou Oktober-uitgawe nóú op die rak!

70038A Colorstay  Gel Nail Coupon 55x85.indd

TERME & VOORWAARDES: Koepon kan by die volgende handelaars afgelos word:

Dis-chem, Clicks, Foschini, Truworths, uitsoek-apteke in Suid-Afrika alleenlik. Die waarde van hierdie koepon sluit BTW in op een ColorStay Gel EnvyTM Nail Enamel alleenlik. Aan die handelaar: gee asseblief aan die draer ’n R30.00 (insluitende BTW) afslag op die prys van een ColorStay Gel EnvyTM Nail Enamel in ruil vir die koepon, wat vir ’n kontantterugbetaling gestuur kan word na: Coupon Clearing Bureau, PO Box 32003, Braamfontein, 2017. Hierdie koepon is ongeldig indien verruil word vir enige produk behalwe een ColorStay Gel EnvyTM Nail Enamel, of verruil word vir kontant, of indien daar na die mening van REVLON nie ’n voldoende aankoop van een ColorStay Gel EnvyTM Nail Enamel gemaak is om die verruiling van die koepon aan die handelaar te bewys nie. Misbruik word as bedrog beskou. Hierdie afslagkoepon kan nie in samewerking met enige ander promosie gebruik word nie. Vervaldatum: 31/12/2014