Kurt en Dunay het vandag hul eersteling verwelkom. Kurt het getwiet:

In ’n onlangse onderhoud met SARIE het Kurt gesê dat hy die meeste daarna uitsien om met sy dogter te dans:
Ons eerste dans, met haar voetjies op myne. Ek wil my dogtertjie grootmaak met goeie maniere. Ek gaan meer verskonings soek om by die huis te bly. Dit beteken egter nie ek gaan vertonings afskaal nie. Dunay sal dit nooit van my verwag nie.

Lees ook