Kurt Darren gaan die trotse pa van ’n baba dogtertjie wees. Dunay het vanoggend dié nuus op Twitter gedeel.

Dunay het ook getwiet dat hul dogtertjie tot dusver perfek en gesond is.