Goeie nuus! Kurt Darren en Arno Jordaan nou in Australië vir konserte daar.

Jordaan stel sy splinternuwe album, Stukkie van jou hart, in Australië bekend, en dis 'n eerste vir 'n SA kunstenaar.

Klik vir Kurt en Arno se nuutste musiekvideo's! Kurt was ook bevoorreg om saam met die Bokke in Brisbane gholf te speel.