Die sanger Kurt Darren het dié foto van Mej. Wêreld, Rolene Strauss, saam met sy dogter, Kyrah, op sy Facebook-blad gedeel.

Hulle was saam by Mont Marie, ’n gewilde restaurant in Stellenbosch.

Foto: Facebook Foto: Facebook

Kurt het die volgende by die foto geskryf: "Twee Mej. Wêrelde in een foto, awesome!"

Rolene is vir ’n paar dae in Suid-Afrika en het onder meer die Nelson Mandela-stigting besoek en die volgende foto gedeel:

Lees ook