Wêreld, hou jou sneesdoekies reg - die Obamas het hul laaste Kerskaartjie as inwoners van die Withuis uitgestuur.

via GIPHY
Ons besef elke dag meer en meer dat president Barack Obama, sy vrou, Michelle, en hul dogters, Malia en Sasha, en hul honde, Bo en Sunny, een of ander tyd die Withuis moet verlaat. Maar niks is meer finaal as dié kaartjie nie. Kyk net hoe mooi lyk hulle!

Kry jy ook nie genoeg van die Obamas nie? Ons ook nie! Kyk Michelle Obama se Carpool Karaoke hier:

Lees nou

Jy sal nie glo wat dié Kardashian vir Kersfees gekry het nie!

Dié celebs se foto’s breek die internet!

Kyk wat is die gewildste video onder Suid-Afrikaners op YouTube!