Nog ’n glanstroue in TV-land! Die Suits-akteur Patrick J. Adams en die Pretty Little Liars-aktrise Troian Bellisario het hul spesiale dag gevier soos net bekendes dit kan doen - met ’n naweek propvol feesvieringe en die mooiste uitrustings. Die paartjie het die afgelope naweek ’n pragtige landelike troue in Kalifornië gehou. Die bruid het beeldskoon gelyk in ’n boheemse-styl trourok.

A photo posted by Patrick Adams (@halfadams) on

  A photo posted by Zachary Quinto (@zacharyquinto) on

  Kyk die Glee-ster Dianna Agron se troue hier!
A photo posted by Ashley Benson (@itsashbenzo) on

Nog bekendes wat die troue bygewoon het, is Troian se Pretty Little Liars-byspelers Lucy Hale, Ashley Benson en Tyler Blackburn, en die akteur Chris Pine en die Dallas-aktrise Alex Mckenna.

A photo posted by Lucy Hale (@lucyhale) on
Baie geluk, Troian en Patrick!

A video posted by lulu brud (@ladyluofthewolves) on

Magical @sleepinthegardn @halfadams #married #fortday2016 A video posted by Marlene King (@imarleneking) on

Lees nou

Mick Jagger vir die 8ste keer pa – op 73!

Die sexy Baywatch-lokprent is hier!

Kyk wat is die gewildste video onder Suid-Afrikaners op YouTube!