Hoeveel #clapperboards gee #FiiekChick hierdie rolprent? Gaan Julia Roberts weer 'n Oscar wen vir haar spel in die fliek?

Kom kyk, gesels saam en deel jou opinie op sosiale media! Jy staan 'n kans om 'n geskenkpak te wen ;)

Loer elke Donderdag in op SARIE.com om te sien wat het dié FliekChick te sê oor die nuutste films wat vrygestel word. Lewer jou kommentaar en gesels saam oor jou gunsteling-flieks op Youtube, Facebook, Instagram en Twitter. Daar is ook ‘n website, https.//fliekchick.wixsite.com/site

Lees ook:

Nadia Beukes het opwindende nuus

#FliekChick se episode 1: "Liewe Kersfeesvader"