Elke jaar kom groot maatskappye soos Coca-Cola, die modehuis Burberry en die Britse kettingwinkel John Lewis met fantastiese Kers-advertensies vorendag. Dit gee jou trane in jou oë, dit práát met jou hart. En maak jou opgewonde vir die spesiale tyd wat voorlê ...

Vanjaar is geen uitsondering nie. Temas wat ons sien is saamwees, deel en omgee. Universele Kerstemas wat mense bymekaar bring tydens die feesseisoen.

Hier is ons top-5 keuses vanjaar

Sainsbury (Supermark in Brittanje)

Coca-Cola

Macy's (Lerewinkels in Amerika)

John Lewis (Kettingwinkel in Brittanje)

Burberry

In ons Desember-uitgawe vier ons sáám Kersfees - Bring saam, kuier saam en eet saam. Laai dit HIER af.

DES