Schalk en Michele maak gereed om hul tweede kind te verwelkom. Hulle is reeds die trotse ouers van die 1-jarige Schalk Burger (jr.) - die sewende seun met dié naam in die familie.

Kyk hoe pragtig lyk Michele (regs op dié foto)

Schalk en sy eersteling

Schalk Burger FOTO: Instagram @micheleburger1

Kyk HIER na Schalk en Michele se vakansie-foto's

Eerste foto van Schalk jr. ná sy geboorte - kyk hier!

Koop kraamdrag in die SARIE-winkel