Die 46-jarige aktrise Sofia Vergara is bekend vir haar rol in die gewilde TV-reeks Modern Family. Maar Sofia het ook ’n aantreklike 25-jarige seun wat nou in die kollig is.

Sofia was 18 toe sy met haar hoërskoolliefde Joe Gonzalez getroud is. Hulle het ’n seun, Manolo, in 1991 verwelkom. Ongelukkig het die huwelik nie gehou nie en Sofia het haar seun alleen grootgemaak. 

Deesdae is Manolo 'n suksesvolle model. Hy vergesel gereeld sy ma na rooitapyt-geleenthede toe. 

FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara

Hy het selfs al skouers geskuur met die pop-ikoon Cher!

FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara

Kyk net hoe aantreklik is hy:

FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara
FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara
FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara
FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara
FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara
FOTO Instagram/ @manologonzalezvergara
FOTO Instagram/ @manologzalezvergara