Die sanger en akteur Bok van Blerk is Vrydag 28 November op Binnelanders (kykNET DStv-kanaal 144) te sien wanneer hy in Nagskof optree. Hy sing die temalied van die nuwe fliek Leading Lady, waarin hy die rol van Kobus WIllemse, 'n boer van Brandfort vertolk.

Foto's: Lili du Toit

FOTO'S

IMG_7271 Bok van Blerk en Brümilda van Rensburg (óók in Leading Lady)

IMG_7309 Bok van Blerk en Leandie du Randt in Nagskof

IMG_7395 Bok van Blerk en Robbie Wessels

IMG_7289 IMG_7349