Jy kan die top-10 Voorbladgesig-finaliste eerste sien deur jou SARIE digitaal af te laai. Dit was nog nooit so maklik om jou SARIE te lees nie. Laai dit digitaal af en lees dit maandeliks op jou tablet, rekenaar en slimfoon!

Jy kan die Augustus-uitgawe eenmalig koop om die top-10 SARIE Voorbladgesig-finaliste te sien, of sommer vir ’n jaar inteken en elke uitgawe teen net R26,80 koop!

AUGustus aug elma smit

Volg een van die volgende 2 skakels en maak jou keuse:

My SubsAl wat jy moet doen, is om dié skakel te volg: https://www.mysubs.co.za/magazine/sarie

STAP 1 Registreer as jy nog nie ’n profiel het nie, of teken in

STAP 2 Kies die opsie wat jy wil aflaai - eenmalig of kry ’n intekening vir ’n jaar teen afslag. Kies "Buy now", regs onder

mysubs

STAP 3 Jou tydskrif lê in jou winkelmandjie by "checkout", regs bo

STAP 4 Vul jou besonderhede in by "Capture Adresses"

STAP 5 Kies "checkout" en hoe jy wil betaal - kredietkaarte word aanvaar, asook EFT-betalings. Laasgenoemde slegs vir subskripsies en nie enkel-uitgawes nie

STAP 6 Kies "Pay now" en volg die maklike aanwysings

STAP 7 Kyk in "My Library", regs bo langs "Log out"-opsie. Jou SARIE lê gereed om te lees!

__________

Screen Shot 2014-07-09 at 11.40.07 AM

Al wat jy moet doen is om dié skakel te volg: https://www.magzter.com/ZA/Media24/Sarie/Women's-Interest/57066

STAP 1 Registreer as jy nog nie ’n profiel het nie, of teken in. Kies om die tydskrif eenmalig te koop, of om vir ’n jaar in te teken

STAP 2 Die tydskrif gaan lê in jou groen inkopiesak, regs bo. Klik daarop en dan op "checkout"

Screen Shot 2014-07-09 at 11.37.26 AM

STAP 3 Ignoreer die Coupon Code en klik weer op "checkout"

STAP 4 Vul jou besonderhede in - die meeste kredietkaarte word aanvaar. En klik "Submit"

STAP 5 Klik op "My account", net links van jou groen inkopiesak. Jou SARIE sal hierin lê - gereed om te lees!