Slanker met SARIE is ’n nuwe webtuiste met gesonde eet- en oefenplanne, ontwerp deur kenners om jou lyf in haar beste toestand nog te kry.

Teen R499* kry jy ’n 12 week-oefenprogram met daaglikse oefensessies en eetplanne wat maklik is om te volg – vanuit die gerief van jou eie huis! Ons doen hierdie saam en bou ’n gemeenskap van vroue wat kan ondersteun en wys hoe hulle vorder. Wat okal jou rede mag wees, durf hierdie reis na ’n gesonder jy saam met ons aan!

Klik hier.