Dié 31-jarige Suid-Afrikaanse model het pas op haar Twitter-blad bekend gemaak dat sy vroeg volgende jaar vir die tweede keer gaan ma word...

Lee-Ann twitter

Lee-Ann se 3-jarige dogter, Gia, is vreeslik opgewonde om 'n bababoetie -of sussie te kry. En sy lyk na 'n mode-meisie, nés ma!

FOTO's: Twitter