Daar is ’n nuwe hutsmerk waaroor ons baie opgewonde is! Ons goue meisie Charlize Theron deel Afrikaanse gesegdes met haar meer as 6 miljoen volgelinge op Facebook met #?LearnAfrikaanswithCharlize? agterna.

Channel 24 het eerste van dié hutsmerk (hashtag) bewus geword. Charlize het al 3 sêgoed vertaal om só Afrikaans aan die wêreld bekend te stel.

FOTO:  Facebook FOTO: Facebook

FOTO:  Facebook FOTO: Facebook

FOTO:  Facebook FOTO: Facebook

Bron: Channel 24 en Facebook

Lees nou