Die Hollywood-akteurspaar Leighton Meester (29) en Adam Brody (35) is ’n dogtertjie ryker, berig US Magazine

Volgens TMZ isArlo Day op 4 Augustus net ná middernag gebore. Die uiters private paartjie het nog nie foto's van hul pienkvoet gedeel nie.

Leighton en Adam het verlede jaar in die geheim getrou.

Bronne: US Magazine en TMZ

Lees ook