Ons het vir Brad ontmoet as die mooi jong man in Thelma and Louise en sedertdien is hy een van Hollywood se mooiste mans. Leonardo se rol as Romeo in Romeo and Juliet en dié van Jack Dawson in Titanic het hom tot vandag groot naam laat maak. En nou het hy weer fliekgangers opgewonde met die koms van The Great Gatsby op ons grootskerms die 17de Mei.

Dié twee is ook nie meer in hul 20's nie, en Brad is reeds 'n pa van 6 kinders. Maar ons dink hulle lyk, soos George Clooney, baie goed vir hulle jare! Nou kan jy kies!

Leo of Brad?

Leonardo DiCaprioBrad Pitt op Vanity Fair se voorblad