In 1974 was dit ook die groot afskop vir ABBA se ster-loopbaan! Lianie was saam met ander uitsoek- internasionale sangers deel van ’n projek ter ondersteuning van die Spaanse deelnemer Pastora Soler.

Soler was só beïndruk dat dié twee nou ’n eksklusiewe duet beplan.

Kyk die musiekvideo: