Lisa Marie Presley is bekend vir haar beroemde pa, aktrise-ma en haar kortstondige huwelik met sanger Michael Jackson. Maar vir haar musiek, was sy beslis nie op enigiemand se radar nie.

Op 15 Mei vanjaar gaan sy haar eerste album in vyf jaar, "Storm and Grace", bekend stel. Die vervaardiger is 'n Grammy-bekroonde met die naam T Bone Burnett en haar bestuurder is die American Idol-skepper, Simon Fuller.

Lisa Marie Presley - Storm & Grace

Lize Marie se nuwe album, "Storm & Grace"