En hier is die VIDEO. Kyk vir Mathys, Kurt, Steve, Danie Niehaus, Lochner de Kock, Dozi, Jannie Moolman en nog vele ander waar hulle Lucas se Miljoen opgeneem het.

Wat sê Lucas van die projek? En waar kan jy jou Een uit 'n miljoen-CD kry?

Lucas Maree se storie op Kwêla