Hierdie veldtog is 'n ONE-projek, 'n inisiatief wat wêreld-armoede beveg waarvan die U2-sanger Bono een van die stigterslede is.

Sit nou jou foto as deel van die mosaïek op die verjaardagkaartjie wat persoonlik aan Madiba oorhandig sal word.