PROVENCE ENCORE!

Lus om in September saam met Sarie-rubriekskrywer Marita van der Vyver deur 'haar' Provence te toer?

Marita se vorige Provence-toerMarita se vorige Provence-toer

Laas jaar se toer was so lekker dat Marita besluit het om weer 'n gelukkige groep lesers na haar geliefde plekke in Provence te begelei. Die groep sal klein en intiem gehou word, wat  beteken jy moet gou spring as jy belang stel.

Marita se vorige Provence-toer

Marita se vorige Provence-toer

Kontak vir Kitty van Rufaro Destination Management by 021 462 7022 (of kitty@rufaro.co.za).